Forum 2.0

Tydelik 1

Kliek op die titel om deur te skakel na elke kursus se volle inligting:

 

Basis-kursusse

Hierdie kursusse loop oor bykans 'n jaar en is fundamenteel vir die geestelike lewe.  Maak dit 'n jaar van dissipelskap, 'n jaar van die Woord, 'n Jesus-jaar...


Geestelike Vorming

Ons basiese kursus - die eerste dinge wat vir 'n Jesus-volgeling belangrik is. 'n Dissipelskap-program oor 40 weke.

Geestelike Lewe

Ons opvolg op "Geestelike Vorming" - 40 weke van dieper inbeweeg in 'n geestelike lewe in. Ons leer kontemplatiewe en charismatiese praktyke aan. Leer om die gewone lewe geestelik te leef!

JESUS-notas

'n Jaar van meer leer oor Jesus: sy kultuur, familie, denke, beginsels,  boodskap, dade - om die Meester beter te ken! 40 weke.

Deur die Woord

'n Program oor 'n jaar (45 weke) waarin ons deur die Bybel gaan van Genesis tot Openbaring en die groot prentjie kry. Werk 'n slag deur die hele Skrif!

Veelkleurige Kleed

Ons kursus oor gebed - bedoel om jou heelwat dieper te neem, maar ook volkome vry te maak wat gebed betref!  Oor 45 weke (1 jaar).

You need to be a member of jimileroux30 to add comments!

Join jimileroux30

Email me when people reply –