
All Discussions (4659)


Vorige antwoord(e) op... THE SECRET
ANTWOORD OP “THE SECRET”....
My gevoel van die “Law of Attraction” is….
1) dat dit aansluit by ‘n baie algemene konsep wat by alle godsdienste te vinde is, nl.
- as jy goed doen, sal jy seën ontvang/beskerming…


Algemeen oor my "ANTWOORDE"
Net 'n paar notas oor my antwoorde wat jy elders hier sal kry. Deur die jare het mense my goed gevra en het ek dikwels weer dieselfde antwoorde gegee. Later het ek besef ek dupliseer, en het ek my antwoorde ge-save en later weer gebruik. Dis…
Read more…
Vorige antwoord(e) op... SEKS VOOR DIE HUWELIK (1)
ANTWOORD OP SEKS VOOR DIE HUWELIK...
Hallo m – net gou vinnig…
• Ja, daar is natuurlik ‘n reuse verskil tussen die kulture van die Bybelse tyd en ons tyd. Hulle huweliksmaats is dikwels vir hulle gekies al by geboorte (want wat weet ‘n…

Vorige antwoord(e) op... MAAK JOU HUIS SKOON
ANTWOORD OP: Maak jou huis skoon….
‘n Paar mense het vir my geskryf in die verband (en ons praat nie van afstof en stofsuig nie, maar van die geestelike ding) en die volgende is my persoonlike opinie:
Ek stem saam dat die…

Vorige antwoord(e) op... DIE HEL
ANTWOORD OP DIE HEL
Ek het die stuk oor die hel gelees en vind dit nogal ontstellend. My opmerkings is soos volg:
• Die Skrif gee nie vir ons hierdie tipe inligting oor die hel nie. In die Skrif verwys die Ou Testament nie na die…


Hoekom onder jou eie naam jou bediening bou...?
Is dit nie baie selfbehep nie? Is dit nie beter om die PADLANGS Bediening as 'n aparte ministry te bou nie? Ons het tog eers 'n www.padlangs.co.za webruimte gehad? Ek het lank nagedink... Nogtans is dit…
Read more…
Vorige antwoord(e) op... VERASSING
Verassing of nie?
Daar is ‘n tradisionele siening dat ons nie veras nie, maar begrawe. Die Jode veras nie hulle oorledenes nie, maar heidense gelowe wel. Wat behoort ons beskouing te wees? Die volgende is punte van belang:
• Wat…


Vorige antwoord(e) op... DIE PAASHAAS
ANTWOORD OP DIE PAASHAAS, ENS.
Sowel die eier as die paashaas is vrugbaarheidsimbole wat al vroeër deur die heidene gebruik is. Die Paasfees het geassosieer geraak met sekere vrugbaarheidsfeeste in dieselfde tyd en van die simbole…