Toe dit dag word het Hy sy dissipels nader geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy ook apostels genoem het. Jesus spandeer die nag in gebed by God. Hy moet besluit wie uit die groep mense wat om Hom versamel het Hy wil aanstel. Hy wil die met…
Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. Die eerste gemeente is vol van die Heilige Gees en dien die Here entoesiasties. Deel daarvan is die oortuiging dat hulle hul lewens diep moet…
En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg. Die getuienis van die eerste kerk was oorweldigend. Die eerste gelowiges was vol liefde, blydskap, vrede, gemeenskaplikheid en seën. Hulle het saam in die Joodse tempel aanbid en…
In daardie tyd het Jesus uitgegaan na die berg toe om te bid en die hele nag deurgebring in gebed tot God.” Jesus het geestelike dissiplines geken en daarmee geleef. Hy het gebedstye gehad, gevas, feeste onderhou en soos hier, afgesonder. Ons lees…
They broke bread in their homes and ate together with glad and sincere hearts, praising God… We live in a world of luxury. Maybe it’s not going too well with you at the moment, but in general we live with things that were unthinkable in Biblical…
Every day they continued to meet…They broke bread…praising God. Summon up the image of the first disciples. They were simple people, but full of the Lord. They sold their belongings and gave away the profit, but they praise God. They eat the most…
Hulle het almal elke dag... hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geniet, en God geprys. Kry die prentjie van die eerste dissipels. Hulle is eenvoudige mense, maar vol van die Here. Hulle het hulle besittings verkoop en weggegee, maar hulle prys…
“....julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep.” Petrus sê vir die skare dat God sy beloftes waar gemaak het. Hy het…
“Laat julle red uit hierdie verkeerde geslag” Petrus preek vir die skare daar in Jerusalem, en hy sê hulle moet hulle laat red. Ons praat soms van Christene as “geredde” mense, maar weet dikwels nie eers wat dit beteken nie! Nou hoe moet ongelowiges…
They devoted themselves to the apostles' teaching and to the fellowship, to the breaking of bread and to prayer. Based on Peter’s message, 3000 people gave themselves to God. That’s the difference the Holy Spirit can make, isn’t it? Suddenly there’s…
“…you will receive the gift of the Holy Spirit. The promise is for you and your children and for all who are far off—for all whom the Lord our God will call." Peter tells the crowd that God has fulfilled his promise. He sent his Messiah and poured…
"Save yourselves from this corrupt generation." Peter is preaching to a crowd in Jerusalem, and he says that they should be saved. Sometimes we speak of Christians as “saved people”, but we don’t really know what that means. If we believers don’t…