Staan sterk


Staan sterk

Staan Sterk

Staan Sterk is 'n kort kursus in Geestelike Oorlogvoering, vanuit Efes. 6: "Die Wapenrusting van God."

In nege kragtige hoofstukke verduidelik ons wat elke deel van die wapenrusting beteken en hoe om dit te gebruik. Ons gee ook 'n algemene inleiding by die tema van die geestelike stryd. Die inhoud van Staan Sterk lyk soos volg:

INHOUD==========================

#1. [Efes. 6:10-12] Die Geestelike Stryd
#2. [Efes. 6:12] Die Vyand
#3. [Efes. 6:14] Die Gordel van Waarheid
#4. [Efes. 6:14] Die Borsplaat van Geregtigheid
#5. [Efes. 6:15] Die Skoene van Bereidheid
#6. [Efes. 6:16] Die Skild van die Geloof
#7. [Efes. 6:17] Die Helm van Verlossing
#8. [Efes. 6:17] Die Swaard van die Gees
#9. [Efes. 6:18] Bid deur die Gees

Leer om weerbaar te wees! Leer om die geestelike stryd te stry, om die aanslag te weerstaan en staande te bly. Ons kursus is gevul met Skrifwaarheid en praktiese toepassing.

Laai die Voorblad hier af, om te sien hoe die kursus daar uitsien - kliek op die skakel hieronder:

STS #0 Voorblad.pdf


Padlangs Kursusse word weekliks per e-pos uitgestuur aan die PADLANGS vennote wat daarvoor ingeskryf is. Dit is Christelike selfstudie-kursusse en bedoel vir geestelike groei. Daar is geen eksamens of assessering nie, en ook geen akkreditasie of sertifikaat nie.

Vir VOLLE inligting oor kursusbydraes en -reƫls, kliek hier
Vir 'n oorsig oor AL ONS KURSUSSE, kliek hier
Skryf vir hierdie kursus in met die BLOU SKAKEL op hierdie blad:
kliek hier

.