#24 Groen Eukaliptus

Hallo daar!

Waar tyd vir 'n skermprent, 'n rekenaar wall paper, nie waar nie? Hierdie een is minimalisties wit, met mooi Hunters Green eukaliptus (glo ons) blare. Ek het net dadelik daarvan gehou! Hier is soos dit lyk:

4075736739?profile=RESIZE_710x

Mooi, né? Dis pragtig! Ek het dit weereens gemaak in twee weergawes. Laai dit binne vyf sekondes af vir jou rekenaar!

  • vir die standaard (amper vierkantige) rekenaarskerms, probeer hierdie een (1280x1024) - kliek hier
  • vir die breër skerms van o.a. laptops, probeer hierdie een (1366x768): kliek hier (of op die prent hierbo, dis die breë een) - kliek hier

Kliek net op een van die skakels hierbo (of hieronder), laat dit oopmaak en regskliek vir Save Image As...  Dan regskliek jy op die prent - daar waar jy dit gestoor het - en doen Set as Desktop Wallpaper (of soortgelyk). Jy weet sekerlik wat om te doen, of vra 'n jong persoon om jou te help! Ek hoop een van die twee formate werk vir jou skerm. Stel dit dat dit die hele ruimte vul (fill) - as dit nie reg lyk nie (so nie, een van die ander settings).

Geniet dit!!

 

 

 Jazmin Quaynor STAND 1280x1024 Fin.jpg

 Jazmin Quaynor LANG 1366x768 Fin.jpg

 

You need to be a member of jimileroux.com to add comments!

Join jimileroux.com

Email me when people reply –