#25 Rose vir jou

Hallo daar!

Weer tyd vir 'n skermprent! Ek het hierdie pragtige rose gevind. Sulke mooi sagte, moderne kleure. Is hierdie prent meer vir vroue? Ek sal nie weet nie, maar dit pryk reeds op my rekenaars, tablet en selfoon - ek's mans genoeg daarvoor! Hier is soos dit lyk:

5014974055?profile=RESIZE_710xPragtig, né? Ek het dit weereens gemaak in twee weergawes. Laai dit binne vyf sekondes af vir jou rekenaar!

  • vir die standaard (amper vierkantige) rekenaarskerms, probeer hierdie een (1280x1024) - kliek hier
  • vir die breër skerms van o.a. laptops, probeer hierdie een (1366x768): kliek hier (of op die prent hierbo, dis die breë een) - kliek hier

Kliek net op een van die skakels hierbo (of hieronder), laat dit oopmaak en regskliek vir Save Image As...  Dan regskliek jy op die prent - daar waar jy dit gestoor het - en doen Set as Desktop Wallpaper (of soortgelyk). Jy weet sekerlik wat om te doen, of vra 'n jong persoon om jou te help! Ek hoop een van die twee formate werk vir jou skerm. Stel dit dat dit die hele ruimte vul (fill) - as dit nie reg lyk nie (so nie, een van die ander settings).

Geniet dit!!

Rose STAND fin.jpg

Rose LANG fin.jpg

 

You need to be a member of jimileroux.com to add comments!

Join jimileroux.com

Replies are closed for this discussion.