4308 Naam bo alle name: dankie

4308 Naam bo alle name: dankie

Ons het aan die einde gekom van ons studie oor die name van God - 366 oordenkings! Ons het eers gekyk na die name, titels en beelde van God die Vader uit die Ou Testament, spesifiek die verbindings met El en Jahweh. Daarna het ons gekyk na die name van die verwagte Messias in die Ou Testament, waarop ons die name, titels en beelde van Jesus Christus in die Nuwe Testament bestudeer het. Ten slotte het ons die name van en beelde vir die Heilige Gees in die Ou en Nuwe Testament bestudeer. Ja, wat 'n reis!

Baie dankie vir jou saam reis hierdie laaste 18 maande! Jou samesyn op ons reis deur die Woord - om meer van die Here te leer - was baie kosbaar. Dankie veral vir elke briefie en terugvoer - dis altyd so welkom! Die Here seën jou! 

Op 1 Oktober begin ons nuwe reeks, Wesenlike Woord. Sluit gerus weer by ons aan!

Om in te skryf op hierdie gratis oordenkings, kliek hier.

Stel asseblief hierdie pos as Safe Sender in jou Junk Mail Options.

Om meer oor ons huidige reeks, NAAM BO ALLE NAME, te lees, kliek hier

© 2020 DAAGLIKSE STILTE deur Jimi le Roux (Addisionele Lys) | www.jimileroux.com

7955927067?profile=RESIZE_400x

 

You need to be a member of jimileroux.com to add comments!

Join jimileroux.com

Email me when people reply –