Forum 2.0

 

Dit gebeur hoor....

Jy het belangstelling verloor... nee ernstig, jy gaan 'n ander e-pos kry, jy gaan van werk verander, jy gaan op vakansie, ens. :-)

Gaan soos volg te werk:

1) Onderaan elke oordenking is daar 'n unsubscribe-skakel. Kliek hom net - en jy is af!  Met die unsubscribe-skakel kan jy ook jou besonderhede opdateer of jou adres net tydelik van die lys afhaal - bv. vir 'n paar weke om met vakansie te gaan (op ons hooflys).  Maak gerus daarvan gebruik.

2) As dit nie werk nie - skryf vir ons. Ons sal jou dadelik afhaal van die lys... geen probleem.

 

Ons vra wel dat jy nie Padlangs as spam (ongevraagde pos) aanmeld nie.  As jy dit wel ongevraagd ontvang, laat ons dadelik weet.  Ons doen baie moeite om seker te maak elkeen is vrywillig op die lys, bv. deur 'n bevestigingsnota uit te stuur.  As ons as spam aangemeld is kan dit gebeur dat Padlangs blokkeer word deur spam-filters en kan honderde mense nie hul dagstukkies ontvang nie. 

Dankie vir die saamstap en goed gaan verderaan!

Terug na die Padlangs-Inligtingsblad

 

You need to be a member of jimileroux30 to add comments!

Join jimileroux30

Replies are closed for this discussion.