Padlangs Grafika (25)

#21 Lente-pienk

Tyd vir ons lente-skermprent! Ons maak mos elke seisoen een...

Ek het 'n vrolike en kleurvolle lente-prent gesoek en toe hierdie een gekry. Dis pragtig! Die agtergrond is effe uit fokus, dit lyk amper soos 'n waterverf-skildery. Ek het dit so gedraai

Read more…
0 Replies

#16 Geel herfs

Lank laas 'n skermprent gemaak, né?

Hierdie keer het ek nie eers gesoek vir Suid-Afrikaanse prente nie - toe ek hierdie geel, vroeë-môre herfstoneel sien, het ek dit net gegryp. Dis pragtig! Ek sien myself op 'n koue oggend op een van daardie bankies

Read more…
0 Replies
RSS
Email me when there are new items in this category –