Padlangs oordenkings (2956)

4418 Ken Hom

6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie reguit maak. Spr. 3:6 BDV

Spreuke is tipiese Bybelse wysheidsliteratuur. Wat is wysheid, egter? Wysheid is nie soseer kennis nie, maar die insig wat kennis en ervaring bring. Wysheid gaan oor die lewensku

Read more…
0 Replies

4415 Hy ken my

16 U oë het my vormlose ledemate gesien, en in u boekrol is hulle almal opgeskryf – in die dae toe hulle gevorm is en nie een van hulle daar was nie. 17 En vir my, hoe moeilik is u gedagtes, o God, hoe oorweldigend is die getal daarvan. Ps. 139:16-17

Read more…
0 Replies
RSS
Email me when there are new items in this category –