4/1648 Lukas 24:12 Sien is glo?
Petrus het egter opgespring en na die graf toe gehardloop. Toe hy daar vooroor buk, sien hy net die doeke. Vol verwondering oor wat gebeur het, is hy terug huis toe. Die dissipels wil nie die vroue glo, dat Jesus opgestaan het nie. Nogtans spring Pet
Read more…