Forum 2.0

 

 

Baie dankie vir jou intekening op Daaglikse Stilte. 

Ons kan nie wag om jou oordenkings aan jou te begin stuur nie!

Ten einde die beste praktyk te handhaaf moet jy egter net eers op 'n bevestiging kliek wat na jou e-pos adres gestuur sal word. Dis om te verhoed dat iemand anders jou (teen jou sin) inskryf. 

Neem kennis:

1. As jy nie jou confirmation mail van Mailer Lite in jou INBOX ontvang nie, kan jy ook in jou JUNK of SPAM Mail gaan kyk. Soms beland dit daar, ai!

2. As jy dit glad nie ontvang nie, laat ons weet. Gaan sommer na KONTAK ONS op ons webruimte. Onthou om jou adres te verskaf. Ons sal jou sommer vinnig help!

By voorbaat, in elk geval: BAIE WELKOM!

 

 

You need to be a member of jimileroux.com to add comments!

Join jimileroux.com

Email me when people reply –