Forum 2.0

Antwoord op... DIE VLOEK

Die Christen en die vloek

Op grond van ons dagstukkies 8/2566-2570 oor seën en vloek uit die wysheidsboeke van die Ou Testament, het daar ‘n hele paar vrae en opmerkings na vore gekom, meestal rondom die vraag of ‘n Christen dan vervloek kan wees, gegewe dat Christus ons vrygekoop het – en immers die vloek namens ons aan die kruishout gedra het (Gal 3:13-14):

 Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons ‘n vloek te word—want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan ‘n hout hang— sodat die seën van Abraham na die heidene kan kom in Christus Jesus, en dat ons die belofte van die Gees deur die geloof kan ontvang.

Hoe moet ons dit verstaan?  Ek bespreek dit in groter detail in die dokument hieronder aangeheg. Ek bespreek die volgende:

  • die vloek van die sonde wat Christus gedra het
  • die vloek as die gevolge van ons sondes - konsekwensies...
  • die familievloek, hoe ek dit verstaan
  • demoniese vloeke en die okkulte

Ek vertrou dit sal help.  Let wel dis maar net 'n bydrae tot die gesprek.  

Baie seën!

Hier is die dokument: kliek hier

 

You need to be a member of jimileroux30 to add comments!

Join jimileroux30

Replies are closed for this discussion.