Forum 2.0

Begin die dag reg...

 

 Daaglikse Stilte hervat weer op 8 Januarie!

Begin die dag reg - begin met die Here!

Daaglikse Stilte is 'n gratis, kompakte stiltyd wat elke oggend na jou e-pos gestuur word. Neem vyf minute, lees die Woord, oordink dit kortliks en dra dit in jou dag in! Daaglikse Stilte word deur duisende mense regoor die wêreld gevolg en bestaan reeds 18 jaar. Teken te enige tyd weer af.

Kliek hier om na Daaglikse Stilte te gaan. Skryf binne 'n minuut in.

Stuur gerus hierdie uitnodiging na jou vriende!

 

 

 www.jimileroux.com

 
 

 

 

 
 

 

 

You need to be a member of jimileroux.com to add comments!

Join jimileroux.com

Email me when people reply –