Forum 2.0

Wat het ons met ons honde gemeen? Meer as wat jy dink...

Die mens is mos ‘n wese tussen die diere en die engele en ons kan onsself nie verstaan as ons nie die diere verstaan nie - met die engele is dit bietjie moeiliker, ek dink wel hulle verstaan hulleself dalk beter deur ons te bestudeer…  Ek wil dus graag my skrywery onderbreek deur ‘n paar uitgawes te blog oor ons hondevriende, by wie ons soveel kan leer.  As dit ‘n verskil kan maak aan die “hondelewe” wat baie van hulle het, sal ek voel dit was die moeite werd.  Ek beweeg egter na 'n baie belangrike punt toe met ons "coaching", en dit is in watter opsigte ons TE VEEL mens is - en weer iets by die diere moet afkyk. Laai hierdie reeksie hier onder af en versprei die inhoud...

Inhoud

Honde-coaching 101 – Honde is tropdiere

Honde-coaching 102 – Wie is die tropleier?

Honde-coaching 103 – Wees die tropleier

Honde-coaching 104 – Jou hond het behoeftes

Honde-coaching 105 – Probleme met die honde

Honde-coaching 106 – Jou hond se emosies

Honde-coaching 107 – Wat honde vir mense leer

Laai al die dele van hierdie reeks af deur hieronder te kliek op Dog-coaching.pdf

You need to be a member of jimileroux30 to add comments!

Join jimileroux30

Replies are closed for this discussion.