Forum 2.0

Inligting CGTS

 

Ek is al vir jare betrokke by die Christelike Gereformeerde Teologiese Seminarium (CGTS) en plaas graag hulle info op my webruimte.  Die CGTS bied verskeie kursusse aan, o.a.

  • 'n 3 jarige Diploma in Teologie en
  • 'n 3 jarige Graad in Teologie (BTh)

Beide is ten volle by die staat geakkrediteer vir inhoud en standaard.  Die eerste kursus is meer gerig op leke-bediening, sendingwerk, pastorale werk, 'n inleiding in teologie, ens. en die tweede kan lei tot die voltydse bediening. Die koste is m.i. van die beste wat jy sal kry.

Kyk gerus na die inligting hieronder (begin by die brosjure) en skakel dan met die Rektor van die CGTS, Ds. Bodenstein, direk vir enige verdere navrae.  Sy besonderhede is hieronder:

Tel: 087 809 3408 / 013 932 2562
Faks: 086 505 0386
E-pos: admin@cgts.co.za / registrar@cgts.co.za

Webruimte: www.cgts.co.za

Posadres:
Posbus 784
Bronkhorstspruit
1020

 

You need to be a member of jimileroux.com to add comments!

Join jimileroux.com

Replies are closed for this discussion.