Forum 2.0

Kommentaar 10 - 2015

Meegaande nog 'n jaar se kommentaar.  Dit het afgeneem om twee redes, glo ek: (1) daar is 'n oorvloed van verse, spreuke en gedagtes op die sosiale media en Padlangs is nie meer so nuut soos in die verlede nie. Mense skryf reeds daagliks hulle terugvoer aanlyn. Ons moet dus harder werk om onsself te onderskei en te posisioneer. (2) Die ander ding is dat ons nie so 'n "lekker" tema gehad het soos laas jaar se BELOFTE VIR VANDAG nie - beloftes van seën is mos maar wat ons wil hoor... Hierdie jaar het ons wel met Beloftes begin, maar afgesluit met die random dagstukkies uit Johannes waarmee ons 'n manuskrip aan CUM wou voltooi, wat ons inderdaad gedoen het.  In elk geval, ons is steeds baie dankbaar en die totale terugvoer staan nou op 2053.  Hoekom ons hierdie terugvoer bêre moet die liewe leser maar by die ander jare se terugvoer lees.  Dit raak nou vervelig...

Die terugvoer vir 2015 is hier:

Getuienisse 2015

You need to be a member of jimileroux30 to add comments!

Join jimileroux30

Email me when people reply –