Forum 2.0

Kommentaar 12 - 2017

Die afgelope jaar het ons populêre oordenkings uit die Psalms geeïndig en het ons begin met Volg My, 'n dissipelskapkursus waarin ons die basiese van die geestelike lewe dek. Dis minder inspirerend en meer lerend. Ek het meer as een keer gewonder of ons moet deurdruk, want die terugvoer het minder geword. Die beloftes en die seëninge is altyd die gewildste plasings op die internet, nie die uitdagings en dissiplines van die geestelike lewe nie! Nogtans gaan ons voort - dit blyk dat daar 'n kleiner, maar getrouer groep volgelinge  van hierdie reeks is. Ons totaal staan nou op 2375 - lees elders hoekom ons hierdie terugvoer belangrik ag - dis deel van ons evaluasie.  Goed gaan!

Die terugvoer vir 2017 is hier:

Getuienisse #12 - 2017

You need to be a member of jimileroux30 to add comments!

Join jimileroux30

Replies are closed for this discussion.