Forum 2.0

Kommentaar 9 - 2014

Ons het weer die jaar se briefies deurgegaan en op een dokument byeengebring.  Ek laat sommige briefies uit en sny ook persoonlike inligting uit.  Lees by die vorige jare se kommentaar hoekom ons hierdie oefening doen.  Dis nie 'n ego-trip nie, maar 'n aan-die-einde-van-die jaar refleksie.  Dis ons kwalitatiewe terugvoer, 'n belangrike onderdeel van ons bediening se bestuur.  Hiermee is die briefies op hierdie website so amper 2000.

Kliek hier: Padlangs Getuienisse 9

You need to be a member of jimileroux30 to add comments!

Join jimileroux30

Replies are closed for this discussion.