Leer ons Bid
Toe die dissipels vir Jesus gevra het om hulle te leer bid, leer Hy hulle die Ons Vader. Die Ons Vader is Jesus se kursus oor gebed! Sy bedoeling is dat ons die Ons Vader net so sal bid - hoewel ons dit dikwels nalaat -
Read more…
0 Replies