Ander geestelike kursusse
Diverse programme oor interessante geestelike temas
'n Studie oor 20 weke oor die verskynsel van sonde. Ons fokus ook op "doodsondes" soos hoogmoed, woede, jaloesie, wellus, ens. Ons benadering is nugter, gebalanseerd en volwasse. Ons MOET en KAN sonde oorkom.
Ons unieke kursus oor die aarde. Ons praat van Christen tot Christen oor waarom die aarde in hierdie toestand is en wat ons daaraan moet doen. Dis ONS probleem en dit gaan nie weg nie! 10 weke.
'n Kort studie in 6 dele oor die hemelwesens - wie is die engele, wat is hulle funksie en wat is ons houding teenoor hulle? Ons bly net by die Woord - baie interessant!
Ons gaan deur die Dekaloog (die Tien Gebooie) gebod vir gebod, maar vanuit ons Nuwe Testamentiese verstaan van hoe die wet funksioneer. 15 weke.
Replies