Forum 2.0

Waaroor gaan ons huidige reeks dagstukkies?

Ons is besig met 'n kursus oor dissipelskap - ons werk deur al die temas van 'n lewe van volgelingskap! Elke kind van God moet iewers grondige dissipelskap deurloop en met hierdie reeks kan jy dit dag vir dag doen, 'n jaar lank. Tans is ons besig met Gawes, en daarna gesels ons oor ons Roeping. Elke tema het nege oordenkings en daar is 40 temas in totaal! Die hele reeks is ook in 'n kursusformaat beskikbaar. Om meer te lees of na ons hele program te kyk, kliek hier.

Nog nuttige skakels:

Om self in te skryf op ons oordenkings: kliek hier
Om na ons interessante kursusse en programme te kyk, kliek hier
Om meer te leer oor ons bediening, kliek hier

   

You need to be a member of jimileroux30 to add comments!

Join jimileroux30

Email me when people reply –