Maak 'n gereelde bydrae d.m.v. debietorder

Sonder bydraes en kursus-inskrywings kan ons geen bediening nie. Dis ongelukkig 'n feit.  Dit help ons baie om bydraes gereeld te ontvang omdat dit ons inkomste egaliseer. Om 'n debietorder te teken is 'n wen-wen, want dit maak jou bydrae tot ons maandeliks outomaties. Aftrekkings word op jou instruksie onmiddelik gestaak. Dit is ook 100% veilig - die inligting gaan deur 'n veilige webruimte en die transaksie word deur 'n geregistreerde finansiële diensverskaffer behartig. Ons gebruik SAGE PAY reeds jare.

LET WEL dat 'n debietorder uit 'n SA bankrekening moet afgaan. As jy uit die buiteland wil bydra, gaan asb. na die deel waar jy via jou kredietkaart 'n betaling kan maak (kliek hier).

Om 'n debietorder in te stel, sal jou slegs 'n minuut of twee neem: 

KLIEK HIEROP OM 'N DEBIETORDER IN TE STEL

Baie dankie!

Terug na die Bydraes-inligtingsblad