Antwoord só


Antwoord só

Antwoord só

Ons leef in ‘n kritiese en skeptiese wêreld. Christenskap en geloof word algemeen bevraagteken of selfs bespot. Die kerk is nie altyd gereed om hierop te antwoord nie en gelowiges voel dikwels onbekwaam en geïntimideer in die proses. Hulle mag wonder of die wetenskap hul geloof verkeerd bewys het en of Christene hoegenaamd antwoorde het. Dit is onnodig, want daar is logiese gronde en bewysvoering om te glo presies wat ons glo. Ja, daar is beslissende antwoorde! Hierdie kort kursus sal jou leer hoe om kritiek te benader en die algemeenste vrae teen ons geloof met vertroue te antwoord.

Inhoud

1. Geloof en wetenskap

2. Benader gesprekke só

3. Wie het God gemaak?

4. Is die heelal ingestel?

5. Die oorsprong van moraliteit

6. God en lyding

7. Christus en die Bybel

8. ’n Christelike wêreldbeskouing

9. Nog vrae en antwoorde

10. Bylaag #1 God en evolusie

11. Bylaes #2 Terme en hulpbronne


Padlangs Kursusse word weekliks per e-pos uitgestuur aan die PADLANGS vennote wat daarvoor ingeskryf is. Dit is Christelike selfstudie-kursusse en bedoel vir geestelike groei. Daar is geen eksamens of assessering nie, en ook geen akkreditasie of sertifikaat nie.

Vir VOLLE inligting oor kursusbydraes en -reëls, kliek hier
Vir 'n oorsig oor AL ONS KURSUSSE, kliek hier
Skryf vir hierdie kursus in met die BLOU SKAKEL op hierdie blad: kliek hier