Vier Kersfees


Vier Kersfees

Het jy vrae oor Kersfees? Benodig jy leiding?

  • Is Christus op die 25ste Desember gebore?
  • Is die Kersboom 'n afgod uit die heidendom?
  • Wat van ander heidense gebruike?
  • Is Kersvader oukei?
  • Moet ek hoegenaamd Kersfees vier?
  • Wat is die werklike gevaar van Kersfees in ons wêreld?

Jy is op die regte plek!

Dra R150 tot ons bediening by en ontvang ons mini-kursus in vier dele oor Kersfees. Dit sal al jou vrae beantwoord. 

En terwyl jy bydra... dink daaraan dat Padlangs 'n geloofbediening is wat van bydraes afhanklik is. En dat Kersfees voorlê... 😊

Skryf in by hierdie skakel:

https://www.subscribepage.com/j3c7h1