Sonde en Sin
Sonde en Sin gaan oor dit wat nog ons geestelike groei terughou,dit wat nog tussen ons en die doel lê - ons gebrek, ons sonde.
HIerdie kursus is 'n studie oor 20 weke oor die verskynsel van sonde. Ons benadering is nugter en volwasse. Daar is geen veroordeling en geen hoogmoed. Ons almal deel met die sonde in ons lewe. Ons doel is begrip en dan praktiese hulp. Die kursus val soos volg uiteen:
Werk vir 20 weke - ongeveer 'n halwe jaar - meer intensioneel met jou groei-areas, of verstaan iemand beter wat daarmee worstel!
Laai die eerste dele hier af:
SS0 - Voorblad
SS1 - Sonde
Padlangs Kursusse word weekliks per e-pos uitgestuur aan die PADLANGS vennote wat daarvoor ingeskryf is. Dit is Christelike selfstudie-kursusse en bedoel vir geestelike groei. Daar is geen eksamens of assessering nie, en ook geen akkreditasie of sertifikaat nie.
Vir VOLLE inligting oor kursusbydraes en -reëls, kliek hier
Vir 'n oorsig oor AL ONS KURSUSSE, kliek hier
Skryf vir hierdie kursus in met die BLOU SKAKEL op hierdie blad: kliek hier