huwelik (2)

HuwelikPlus

10806332063?profile=RESIZE_584xHuwelikPlus

Ons gewilde huweliksverryking-program, "Huweliksreis", is nou verkort. Ons het die essensie daarvan saamgevat in tien kragtige dele (vanaf 30 dele). Ons nuwe kursus, HuwelikPlus, beweeg spoedig na die punt toe: (1) Waarom ons so verskil;

Read more…
14 Replies · Reply by Jimi le Roux Nov 1

Huweliksreis

3284373431?profile=original

Die huwelik benodig konstante werk en inset

Ek het al verskeie kursusse oor die huwelik opgestel en aangebied en saam met Maryke ook heelwat bygewoon. Hierdie een bevat die beste materiaal uit verskeie bronne en is ook my persoonlike benadering tot

Read more…
0 Replies · Reply by Sanel Apr 23, 2014