All Discussions (6175)

Sort by

Vrywilligers

11078559097?profile=RESIZE_710x

Ons het op die oomblik 'n behoefte aan vrywilligers wat ons kan help met rekenaarwerk. Die volgende is voorbeelde van take:

  • Om opleeswerk/navorsing te doen op die web
  • Om verskillende kursusdele/bladsye saam te voeg in een deel
  • Om formate te verande

Read more…
0 Replies

Veertig Vroue

10896235687?profile=RESIZE_710x

Veertig Vroue

Die Bybel verwys na honderde vroue. Daar is leidsters en rigters, heldinne en koninginne, minnaresse en profetesse, slagoffers en sondaars, verleidsters en verworpenes,  matriarge, moeders en dogters. Bybelse vroue is dikwels sterk fig

Read more…
2 Replies · Reply by Jimi le Roux Jan 10

Leef Geestelik

10923133497?profile=RESIZE_710x

Leef Geestelik gaan oor spiritualiteit, "geestelikheid". Spiritualiteit is die behoefte om die lewe geestelik te beleef en geestelik te leef. Nie net soms nie, maar altyd, elke dag. Onthou, die geestelike lewe is 'n spesifieke manier om die gewone l

Read more…
0 Replies

HuwelikPlus

10806332063?profile=RESIZE_584xHuwelikPlus

Ons gewilde huweliksverryking-program, "Huweliksreis", is nou verkort. Ons het die essensie daarvan saamgevat in tien kragtige dele (vanaf 30 dele). Ons nuwe kursus, HuwelikPlus, beweeg spoedig na die punt toe: (1) Waarom ons so verskil;

Read more…
14 Replies · Reply by Jimi le Roux Nov 1, 2022

Pastorale Beraad

10807569057?profile=RESIZE_584x

Ek is ‘n gekwalifiseerde berader (US, UNISA) en begeleier (NWU). Ek het pastorale beraad gedoseer aan ‘n tersiêre instansie en is die skrywer van kursusse oor lewensbegeleiding, innerlike heling en die huwelik.

Ek geniet alle beraad, maar doen die

Read more…
0 Replies

#30 Blou perdeblomme

Hallo daar!

Ek het lanklaas 'n skermprent gemaak. My rekenaars (en selfoon) vertoon seker al 'n jaar lank die pienk-groen-wit rose en renonkels van ons laaste skermprent. Dis mooi, maar dit was tyd vir iets anders. Ek wou weer iets in blou doen, omda

Read more…
0 Replies

Leef vrugbaar

10279669671?profile=RESIZE_710x

Ons vrug - en ons vrug alleen - bewys dat God in ons werk!

Jesus sê dikwels dat bome vrug moet dra, en dat goeie bome goeie vrugte sal dra. Hy bedoel dat ONS vrug moet dra! Hy sê die loot moet in die wingerd bly sodat dit "veel vrug" kan dra. Vrugdr

Read more…
4 Replies · Reply by Jimi le Roux Jun 8, 2022

Kom Saam!

10484584065?profile=RESIZE_400x

Kom saam!

Ek het in opdrag van die Christelike Gereformeerde Kerk 'n boekie geskryf, genaamd "Kom Saam!" Dis 'n gids om 'n nuwe gelowige deur sewe basiese stappe van 'n verhouding met God te neem. Dis veral bedoel om in 'n dissipelering-verhouding g

Read more…
0 Replies

XYZ Generasie

9870767854?profile=RESIZE_400x

XYZ Generasie is 'n baie opwindende kursus!

Die wêreld het heeltemal verander.

Die nuwe generasie ken niks anders nie as om altyd gekonnekteer te wees—met die hele wêreld se inligting, nuus, opinies en tendense in hulle hand, op hul selfoon. Ongelu

Read more…
0 Replies

Jesus Leefstyl

9522725269?profile=RESIZE_400xSoms maak ons kursusse oor leefstyl-temas...

As 'n lewensbegeleier maak ek ook kursusse oor die gewone lewe. Ons lewe selfs die gewone vir die Here, nie waar nie? Die Here leer ons ook die gewone lewe leef! In elk geval, hierdie kursus gaan oor Jesus

Read more…
0 Replies

#29 Groen-Pienk Blomme

Hallo daar!

Ek was weer lus vir 'n mooi nuwe skermprent.  Kyk net hierdie mooi kleure. Hierdie grysgroen-turkoois is tans populêr, juis saam met wit, grys en vuilpienk. Die pienk blomme is natuurlik rose en die wittes renonkels. Die eukaliptus pas pe

Read more…
0 Replies