Wandel deur God se Woord

Wandel deur God se Woord

Meer inligting oor die 2026 boek, "Wandel deur God se Woord" - beskikbaar by CUM.

Lees verder
Antwoord só

Antwoord só

Meer inligting oor ons apologetiese kursus ANTWOORD SO (tien weke).

Lees verder
Sterk Skrifte

Sterk Skrifte

Meer inligting oor ons kursus, STERK SKRIFTE, oor 22 weke.

Lees verder
Word Stil Oordenkings

Word Stil Oordenkings

Meer inligting oor ons reeks oordenkings, WORD STIL, met kontemplatiewe temas.

Lees verder
Die Woorde van Jesus

Die Woorde van Jesus

Meer inligting oor die kursus "Die Woorde van Jesus", waarin ons oor 6 weke kyk na die uitsprake en beelde van Jesus. Hierdie kursus is 'n vervolg op "Die Gelykenisse van Jesus."

Lees verder
Werk met die Waarheid

Werk met die Waarheid

Meer inligting oor ons kursus, WERK MET DIE WAARHEID, waarin ons kyk na waarheid en leuen in verskillende situasies van ons lewe. 10 Weke.

Lees verder
As ek Hom nodig het

As ek Hom nodig het

Kort inligting oor ons kursus, "As ek Hom nodig het". Ons kyk oor 20 weke na algemene uitdagings waarin ons die Here nodig het. Hoe bid ons? Wat doen ons?

Lees verder
In Vrede

In Vrede

Meer inligting oor ons kort coaching kursus oor slaap-probleme. Ons leer die basiese oor slaap en bespreek oor 7 weke die beste intervensies om ons slaap te verbeter.

Lees verder
Psalm-Terapie

Psalm-Terapie

Meer inligting oor ons kort reeks, Psalm-Terapie. Ons bespreek kortliks en prakties die gebruik van die Psalms vir persoonlike heling.

Lees verder
Padlangs Nuusbriewe

Padlangs Nuusbriewe

Skakels na die meer onlangse nuusbriewe wat ons uitgestuur het.

Lees verder