Meer inligting oor ons program, DIE TWEEDE HELFTE, coaching oor die latere seisoene van ons lewe.
Lees verder
Meer inligting oor ons KIES-program, gestruktureerde lewensbegeleiding (life coaching) oor 4 modules. Praktiese, relevante, maar bekostigbare lewensbegeleiding.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, MISSIONELE VERHOUDINGS, wat gaan oor ons lewe as getuies in die wêreld. Ons leer hoe om verhoudings aan te knoop waarin ons die Here aan ander kan demonstreer en bespreek, en leer ook 'n grafiese metode aan om die evangelie binne enkele pennestrepe te verduidelik. 20 weke.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, INNERLIKE HELING. Hierdie kursus bied opleiding aan pastorale werkers, leke-beraders en luisteraars oor 18 weke, maar is nuttig vir almal wat agtergrond wil hê oor Christelike beraad of wat deur hulle eie kwessies wil werk. 18 weke.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, LEEF VRUGBAAR, waarin ons deur die vrug van die Gees werk. Ons bestudeer die "nege vrug" van Gal. 5:22, maar ook vele van die ander geestelike vrug wat die Nuwe Testament noem. 24 weke.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, NAAM BO ALLE NAME, waarin ons deur die Name van die Here werk. Elke Naam vertel vir ons iets van Hom. 28 dele.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, GELYKENISSE VAN JESUS, oor 24 weke. Ons werk deur al die gelykenisse en leer daaruit hoe die koninkryk van God werk.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, LITURGIE VIR DIE LEWE, 'n unieke manier om deur jou dag te bid. Gebaseer op die 7 gebedsure.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, LEER ONS BID, waarin ons gebed bekendstel en dan leer om te bid soos Jesus ons geleer het, nl. deur die Ons Vader.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, LEEF DEUR DIE GEES, ons kursus oor Geesvervulling en 'n lewe deur die Gees. Ons behandel die gawes en die vrug van die Gees. 20 weke.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, DISSIPLINES VAN DIE MEESTER, ons kursus oor geestelike dissiplines. Geestelike dissiplines is die volgende stap vir kinders van die Here. 18 weke.
Lees verder
<p>Meer inligting oor <em>IN PRAKTYK</em>, ons kursus oor die alledaagse lewe van Christene. Hoe bestuur, praat, spandeer en baklei 'n kind van God? 45 weke.</p>
Lees verder