Snapscan is nie meer net die QR-kode wat via die Snapscan-app werk nie. Snapscan het ook 'n Snaplink, wat bydrae deur jou eie bank kanaliseer vanuit enige rekening of enige plek!
Lees verder
Meer inligting oor hoe om 'n kredietkaart-bydrae te maak - eenmalig of gereeld - van enige plek ter wêreld, met die bekende kredietkaarte.
Lees verder
Meer inligting oor hoe om 'n maklike Debietorder ten gunste van ons bediening op te stel.
Lees verder