Kan ek jul kursusse in die kleingroep gebruik?

Kan ek jul kursusse in die kleingroep gebruik?

Ons kursusse is ideaal vir gebruik in 'n kleingroep, maar ons het ook voorwaardes, want ons kursusse is ons brood en botter. Lees gerus verder.

Lees verder
Stiltetyd - vooroordele en voordele...

Stiltetyd - vooroordele en voordele...

Ons wil meer bied as 'n dagstukkie. Ons wil graag 'n kompakte stiltetyd bied! Lees hier hoe jy dit kan aanpak, op die manier wat vir jóú sal werk.

Lees verder