Agtergrond oor die 40 dae van Lydenstyd en ons jaarlikse "Lydensreis" wat ons oor hierdie tyd onderneem. Kom saam!
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, LAAT U RYK KOM, wat gaan oor 'n lewe in God se koninkryk. 16 dele.
Lees verder
Meer inligting oor ons kort kursus, Leef Dieper, in agt dele. Ons fokus op geestelike diepte.
Lees verder
Meer inligting oor ons reeks oordenkings, WIE IS EK? Ons kyk na die Bybel se beskrywing van wie ons as mense is.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, STAAN STERK, 'n kort kragtige kursus oor die wapenrusting van God. 9 weke.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, OPENBARING - 'N OPE BOEK. Verstaan die laaste boek van die Bybel! 21 weke.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, WIE HY Sê, oor wie die Here sê ons is, want DIT is wie ons werklik is! 25 weke.
Lees verder
Meer inligting oor ons kort kursus, ENGEL-NOTAS, waarin ons bespreek wat die Bybel ons oor die hemelwesens leer. 6 dele.
Lees verder
Meer inligting oor ons kursus, MORELE KOMPAS, waarin ons deur die Tien Gebooie werk en kyk wat dit vir ons vandag beteken. 15 weke.
Lees verder