Antwoord op... WAAROM GENEES GOD MY NIE?
Laat ek net eers sê dat ek in ‘n huis groot geword het waarin ek baie genesings gesien het in antwoord op gebed. My pa was werklik ‘n man van God met ‘n bekende bediening van genesing. Hy het nie eintlik dit beskryf as “geloofsgenesing” nie, maar a
Read more…