Getuienisse (12)

Kommentaar 12 - 2017

3284369052?profile=RESIZE_320x320

Die afgelope jaar het ons populêre oordenkings uit die Psalms geeïndig en het ons begin met Volg My, 'n dissipelskapkursus waarin ons die basiese van die geestelike lewe dek. Dis minder inspirerend en meer lerend. Ek het meer as een keer gewonder of

Read more…
0 Replies

Kommentaar 11 - 2016

3284369052?profile=RESIZE_320x320

Die afgelope jaar se oordenkings - uit die Psalms - was baie populêr. Besonder baie mense het daarop reageer en ons terugvoer staan op 2272. Kyk elders hoekom ons hierdie terugvoer bêre. Dis deel van ons kwantitatiewe terugvoer - deel van ons evalua

Read more…
0 Replies

Kommentaar 10 - 2015

3284369052?profile=RESIZE_320x320

Meegaande nog 'n jaar se kommentaar.  Dit het afgeneem om twee redes, glo ek: (1) daar is 'n oorvloed van verse, spreuke en gedagtes op die sosiale media en Padlangs is nie meer so nuut soos in die verlede nie. Mense skryf reeds daagliks hulle terug

Read more…
0 Replies

Kommentaar 9 - 2014

3284369052?profile=RESIZE_320x320

Ons het weer die jaar se briefies deurgegaan en op een dokument byeengebring.  Ek laat sommige briefies uit en sny ook persoonlike inligting uit.  Lees by die vorige jare se kommentaar hoekom ons hierdie oefening doen.  Dis nie 'n ego-trip nie, maar

Read more…
0 Replies

Kommentaar 8 - 2013

3284369052?profile=RESIZE_320x320

My "sekretaresse" (d.w.s. my dogter) het weer die jaar se terugvoerbriefies bewerk in een dokument en ek het daardeur gegaan en uitgesny wat dalk bietjie dupliserend was of wat nie baie sê nie - skuus mense - en dit hier kom opplak.  Daar is dus al

Read more…
0 Replies

Kommentaar 7 - 2012

3284369052?profile=RESIZE_320x320

Ons het weer deur 2012 se terugvoering gegaan en hierdie uittreksels opgestel.  Die jaar se getuienisse is hieronder aangeheg. Nou al altesaam oor die 1600!

HOEKOM BÊRE ONS HIERDIE TERUGVOER?  LEES ASB. HIER.

Dis lekker om hierdeur te lees, nie om d

Read more…
0 Replies
RSS
Email me when there are new items in this category –