Grafika (30)

#30 Blou perdeblomme

Hallo daar!

Ek het lanklaas 'n skermprent gemaak. My rekenaars (en selfoon) vertoon seker al 'n jaar lank die pienk-groen-wit rose en renonkels van ons laaste skermprent. Dis mooi, maar dit was tyd vir iets anders. Ek wou weer iets in blou doen, omda

Read more…
0 Replies

#29 Groen-Pienk Blomme

Hallo daar!

Ek was weer lus vir 'n mooi nuwe skermprent.  Kyk net hierdie mooi kleure. Hierdie grysgroen-turkoois is tans populêr, juis saam met wit, grys en vuilpienk. Die pienk blomme is natuurlik rose en die wittes renonkels. Die eukaliptus pas pe

Read more…
0 Replies

#28 Maroen krisante

Hierdie maroen krisante (deur Richard Harris op Unsplash) het my aandag getrek. Warm, ryk rooi-pers kleure, maar 'n woelige beeld. Ek gaan gewoonlik vir die koeler kleure (turkooise is tans my gunsteling), saam met wit of grys (my gedagtes is immers

Read more…
0 Replies

#27 Die blou pad

Ek het weer 'n skermprent gemaak (my woord vir 'n rekenaarskerm se "wallpaper" of agtergrond-beeld, maar ek skenk dit met graagte aan die Taal, dis kort en kragtig)... :-) Hierdie keer wou ek ons kursusse onderstreep. Die grafika is wat ons algemeen

Read more…
0 Replies

#26 Nog kersiebloeisels

Ek maak mos vir ons van tyd tot tyd 'n mooi "skermprent" - 'n rekenaar wallpaper. Dis sommer 'n bietjie advertenise ook vir ons. Hier is weer 'n mooie. Dis weer kersiebloeisels, waarvan die linkerkant uit fokus is sodat jou skerm se icons daar kan ko

Read more…
0 Replies

#25 Rose vir jou

Hallo daar!

Weer tyd vir 'n skermprent! Ek het hierdie pragtige rose gevind. Sulke mooi sagte, moderne kleure. Is hierdie prent meer vir vroue? Ek sal nie weet nie, maar dit pryk reeds op my rekenaars, tablet en selfoon - ek's mans genoeg daarvoor! H

Read more…
0 Replies

#24 Groen Eukaliptus

Hallo daar!

Waar tyd vir 'n skermprent, 'n rekenaar wall paper, nie waar nie? Hierdie een is minimalisties wit, met mooi Hunters Green eukaliptus (glo ons) blare. Ek het net dadelik daarvan gehou! Hier is soos dit lyk:

4075736739?profile=RESIZE_710x

Mooi, né? Dis pragtig! Ek het

Read more…
0 Replies

#22 Herfs-wandel

Tyd vir 'n nuwe skermprent. Ek het gehou van hierdie mooi herfsprent (alhoewel dit op die oomblik nog maar LEKKER somer is), want dit sal gedurende die komende herfs op ons rekenaars vertoon. Kyk hoe vol lig is die foto - die sonlig laat die blare so

Read more…
0 Replies

#21 Lente-pienk

Tyd vir ons lente-skermprent! Ons maak mos elke seisoen een...

Ek het 'n vrolike en kleurvolle lente-prent gesoek en toe hierdie een gekry. Dis pragtig! Die agtergrond is effe uit fokus, dit lyk amper soos 'n waterverf-skildery. Ek het dit so gedraai

Read more…
0 Replies

#20 Melkbaai winter

Tyd vir 'n nuwe skermprent!

Ek het hierdie foto op die 2de Junie geneem op Melkbaai, waar ek meeste middae gaan stap. Dit was bewolk en die strand was leeg - 'n regte wintertoneel. Ek het dit na twee geskikte groottes toe verander, Maretha Maartens s

Read more…
0 Replies

#19 Nog 'n sonop voor!

Ek het weer 'n sonop-pad gekies. Die lewe is mos 'n reis (en PADLANGS gesels mos oor daardie reis), so ek assosieer sterk met paaie: hoofweë, teerstrate, agterstrate, kronkelpaadjies, toegegroeide paadjies deur die bosse, sandspore oor die duin, tot

Read more…
0 Replies

#16 Geel herfs

Lank laas 'n skermprent gemaak, né?

Hierdie keer het ek nie eers gesoek vir Suid-Afrikaanse prente nie - toe ek hierdie geel, vroeë-môre herfstoneel sien, het ek dit net gegryp. Dis pragtig! Ek sien myself op 'n koue oggend op een van daardie bankies

Read more…
0 Replies

#15 Kirstenbosch-blomme

Vir ons skerm-prente soek ek liefs 'n Suid-Afrikaanse tema (dis nie altyd moontlik nie), want ons het immers so 'n wonderlike natuurskoon.  Ek het hierdie mooi prent gekry uit Kirstenbosch Botaniese tuin, met sy bosse pers veldblomme, waarop ek toe o

Read more…
0 Replies
RSS
Email me when there are new items in this category –