Kursusse (44)

Veertig Vroue

10896235687?profile=RESIZE_710x

Veertig Vroue

Die Bybel verwys na honderde vroue. Daar is leidsters en rigters, heldinne en koninginne, minnaresse en profetesse, slagoffers en sondaars, verleidsters en verworpenes,  matriarge, moeders en dogters. Bybelse vroue is dikwels sterk fig

Read more…
0 Replies

HuwelikPlus

10806332063?profile=RESIZE_584xHuwelikPlus

Ons gewilde huweliksverryking-program, "Huweliksreis", is nou verkort. Ons het die essensie daarvan saamgevat in tien kragtige dele (vanaf 30 dele). Ons nuwe kursus, HuwelikPlus, beweeg spoedig na die punt toe: (1) Waarom ons so verskil;

Read more…
14 Replies · Reply by Jimi le Roux Nov 1

Leef vrugbaar

10279669671?profile=RESIZE_710x

Ons vrug - en ons vrug alleen - bewys dat God in ons werk!

Jesus sê dikwels dat bome vrug moet dra, en dat goeie bome goeie vrugte sal dra. Hy bedoel dat ONS vrug moet dra! Hy sê die loot moet in die wingerd bly sodat dit "veel vrug" kan dra. Vrugdr

Read more…
4 Replies · Reply by Jimi le Roux Jun 8

XYZ Generasie

9870767854?profile=RESIZE_400x

XYZ Generasie is 'n baie opwindende kursus!

Die wêreld het heeltemal verander.

Die nuwe generasie ken niks anders nie as om altyd gekonnekteer te wees—met die hele wêreld se inligting, nuus, opinies en tendense in hulle hand, op hul selfoon. Ongelu

Read more…
0 Replies

Jesus Leefstyl

9522725269?profile=RESIZE_400xSoms maak ons kursusse oor leefstyl-temas...

As 'n lewensbegeleier maak ek ook kursusse oor die gewone lewe. Ons lewe selfs die gewone vir die Here, nie waar nie? Die Here leer ons ook die gewone lewe leef! In elk geval, hierdie kursus gaan oor Jesus

Read more…
0 Replies

In die Tempel

8897994273?profile=RESIZE_400x

 

IN DIE TEMPEL is 'n kursus in 18 dele waarin ons

die heiligdomme en tempels in die Skrif bestudeer.

Ons begin by die altare van die aartsvaders en kyk dan na die tabernakel, die eerste en tweede tempel in Jerusalem, en die sogenaamde "derde temp

Read more…
1 Reply · Reply by linda Jun 1, 2021

Staan Sterk

7983001281?profile=RESIZE_400x

Staan Sterk

Staan Sterk is 'n kort kursus in Geestelike Oorlogvoering, vanuit Efes. 6: "Die Wapenrusting van God."

In nege kragtige hoofstukke verduidelik ons wat elke deel van die wapenrusting beteken en hoe om dit te gebruik. Ons gee ook 'n algeme

Read more…
0 Replies

Die Tweede Helfte

5867362686?profile=RESIZE_710x

"Die Tweede Helfte" is die vierde module van ons coaching program, KIES

In hierdie kursus coach ons jou deur die "tweede helfte" van die lewe.  Is jy in jou middeljare, benader jy aftrede, reeds op pensioen? Is 'n geliefde of familie-lid in die twee

Read more…
0 Replies

Wie HY sê

3765266006?profile=RESIZE_710x

 

Wie is jy?

As iemand ons vra “wie is jy”, sal ons gewoonlik met ons naam antwoord. ‘n Naam is egter ‘n blote etiket, wat niks verklap van wie ons werklik is nie! Daarna sal ons dalk verwys na ons kulturele groep, streek of beroep: “ek is ‘n onderw

Read more…
0 Replies

Sielsvorming

3742413161?profile=RESIZE_710x

 HIERDIE KURSUS IS NIE TANS BESKIKBAAR NIE

Sielsvorming

Wat is jou siel? Jou siel is jou binnekant. Dis jou JY, jou belewing van jouself. Jou siel is JY wat waarneem en dink en voel en besluit en bid en droom. Jou siel is deur God geskape en bevat d

Read more…
0 Replies

Psalm 23

3448376097?profile=RESIZE_710x

Psalm 23

Psalm 23 is die bekendste en mees geliefde psalm in die Bybel. En nie verniet nie! Dit bemoedig en inspireer met sy beelde van versorging en beskerming, van fees en van oorvloed. In hierdie reeks van 15 dele gaan ons deur hierdie mooiste ps

Read more…
0 Replies

Geesplan

8083340060?profile=RESIZE_400x

Geesplan

Geesplan gaan oor onderskeiding. Waar staan jy geestelik gesproke? In watter rigting lê jou groei? Waartoe roep die Here jou? Wat is jou volgende seisoen? Geesplan is geprogrammeerde geestelike begeleiding wat jou met hierdie vrae help. Die

Read more…
0 Replies

In Praktyk

3284384611?profile=original

Genoeg teorie! 

Ons is nou al deeglik deur die beginsels van volgelingskap, die geestelike lewe, die dieper lewe. Ons het al dikwels gedeel oor gebed, die Woord en ander geestelike dissiplines. Ja, ons is diep ingelei in wat ‘n geestelike lewe behel

Read more…
0 Replies

Openbaring - 'n Ope Boek

3284383978?profile=RESIZE_1024x1024

   

   

Is Openbaring 'n geslote boek vir jou?

Verstaan jy nie sy simbole en beelde nie?

Wil jy weet wat die Skrif leer oor die eindtye? 

Hoe moet jy die Antichris verstaan, die tekens van die tye, die 'dag van die Here', die ewigheid?

Hoe moet jy d

Read more…
0 Replies

Groen Geestelik

3284383331?profile=RESIZE_320x320

Die aarde is ons pragtige groen en blou planeet

Die aarde  is  deur God gemaak  en behoort aan Hom

Die aarde is aan ons gegee as ons huis

Die aarde is aan ons bestuur en toesig opgedra

Die aarde - ons huis - is in 'n ernstige krisis

Hebsug, material

Read more…
0 Replies

KIES Lewensbegeleiding

3284382886?profile=original

Het jou lewe nou rigting nodig?

Ek is 'n gekwalifiseerde life coach (of "lewensafrigter") en het die beginsels van life coaching, 'n kragtige begeleidingstegniek, in 'n gestruktureerde program omgesit. Die doel was om dit vir die internet en vir sel

Read more…
1 Reply · Reply by remona Nov 22, 2017

Naam bo alle name

1225704740?profile=original

Naam bo alle name

‘n Program oor 28 weke deur Jimi le Roux

Hierdie kursus gaan oor God se name. In die Bybelse wêreld is 'n naam ook 'n beskrywing van die persoon. So sê God se Name wie Hy is. Ons werk in 7 maande deur die betekenis van al God se g

Read more…
0 Replies
RSS
Email me when there are new items in this category –