In ons videoreeks gesels ons kortliks deur hierdie temas
In ons kort videos wat op Facebook verskyn het, dek ons die Kersfeestemas en -vrae soos volg:
Deel #1 - Is Jesus gebore op die 25ste Desember?
Deel #2 - Wat van die Kersboom?
Deel #3 - Wat van Kersvader?
Deel #4 - Is daar heidense elemente in Kersfees?
Deel #5 - Hoe moet ons Kersfees vier?
Replies