Die vraag waarop daar nie eintlik 'n antwoord is nie! Waarom het God dit toegelaat? Waarom kan God nie al hierdie ellende en pyn keer nie? Waarom moes hierdie verskriklike ding met my gebeur? Waar is die God van liefde? Ek het so 'n paar gedagtes hieroor geskryf en heg dit aan. Ek hoop dat dit iewers iemand sal bemoedig.
NOTA:
Hierdie waardevolle aanhangsel het ongelukkig verlore gegaan
in die oorskakeling na 'n nuwe platform en ek probeer dit nog terugvind.
Jammer - sal my bes doen!
Replies