CUM Boeke het ons vorige, mooiste boek geneem - Hou vas aan die Hoop - en dit in 'n sakpasformaat ingepas. Hoop vir Elke Dag pas net-net in die hand, of lekker in die handsak, of in jou lessenaar se laai, en bevat 180 oordenkings uit die Psalms.
Die prys is (tans) net R59! Werklik 'n beskostigbare en bedagsame geskenk vir mans of vroue, of vir jouself.
Hoop vir Elke Dag is ook beskikbaar in Engels, as Hope for Today.
"Hoop" is beskikbaar by alle CUM Boekwinkels, of bestel dit aanlyn soos volg:
Afrikaans: kliek hier
Engels: kliek hier
Replies