Antwoord op Kersfees #1 ...is Jesus gebore op die 25ste?
Vier Kersfees 1: Op die 25ste Desember
Is Jesus ooit op die 25ste Desember gebore?
Daar word soms deur welmenende Christene gesê dat Kersfees eintlik ‘n heidense fees is, of dat die Roomse Kerk die ou Babiloniese godsdiens in ‘n ander gedaante is.
Read more…
0 Replies