Antwoord op Kersfees #3 ...hoe moet ek Kersfees vier?
Vier Kersfees 3: as 'n Christen
Hoe moet ek Kersfees vier as kind van die Here?
Daar word deur sommige welmenende Christene gesê dat Kersfees eintlik ‘n heidense fees is en dat ons dit nie moet vier nie. Hulle glo dat die datum, sowel as baie Kers
Read more…