Die Naakte Feite
Ek het ‘n paar jaar gelede, toe my kinders nog so op die grens van tienerwees was gesoek na ‘n “goeie boek” om hulle in die hand te gee, jy weet, soos my pa met my gemaak het om my meer in te lig oor die feite van die lewe. Ek is so bly dat daardie b
0 Replies