Hallo daar!

Neem asb. kennis dat die plasing van ons vorige dagstukkies, in Afrikaans en Engels, na hierdie forum gestaak is. Sekere tegniese funksionaliteite is deur ons diensverskaffers ingekort. Jy kan die volgende doen: 

Volg asb. ons oordenkings op Facebook by hierdie skakel: https://web.facebook.com/daagliksestilte/

Skryf gerus in om ons oordenkings soggens as 'n e-pos te ontvang: http://jimileroux.com/padlangs-info

Baie seën!

Jimi 

 

8910336677?profile=RESIZE_180x180

 

 

You need to be a member of jimileroux.com to add comments!

Join jimileroux.com

Email me when people reply –