All Discussions (6174)

Sort by

4445 Wees maar klei

1 Dit is die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het: 2 “Maak gereed en gaan af na die pottebakker se huis; daar sal Ek jou my woorde laat hoor.” Jer. 18:1-2 BDV

Jeremia kyk hoe die pottebakker iets op sy draaiskyf maak. Dit werk egter nie reg u

Read more…
0 Replies

4444 Sy egte tempel 

4 Moet julle vertroue nie stel op bedrieglike woorde deur te sê, 'Die tempel van die HERE, die tempel van die HERE, die tempel van die HERE is dit!' nie. Jer. 7:4 BDV 

Toe die Jode in Jerusalem deur die Babiloniërs vasgekeer is, het dit baie sleg beg

Read more…
0 Replies

4443 Wat is u pad?

16 So sê die HERE: "Gaan staan langs die paaie en kyk; vra na die weë uit die voortyd. Vra waar die pad na die goeie is, en volg dit! Vind so sielerus! Maar hulle het geantwoord, 'Ons sal nie gaan nie.'" Jer. 6:16 BDV 

Soms kom ons by ‘n kruispad in

Read more…
0 Replies

4442 Pa se hand

13 Want twee wandade het my volk gepleeg: My, die fontein van lewende water het hulle verlaat om vir hulle opgaarputte uit te kap - gebarste opgaarputte wat nie water hou nie. Jer. 2:13 BDV

As ons dink aan sonde, dink ons dikwels eerste aan afbrekend

Read more…
0 Replies

4441 God se saak

5 Nog voordat Ek jou gevorm het in die baarmoeder, het Ek jou geken; nog voordat jy uitgegaan het uit die moederskoot, het Ek jou geheilig. As profeet vir die nasies het Ek jou bestem. Jer. 1:5 BDV

Jeremia vertel hoe hy reeds voor geboorte as profeet

Read more…
0 Replies

4440 Staan op en skyn

1 Staan op, laat jou lig skyn! Ja, jou lig het gekom, en die heerlikheid van die HERE skyn oor jou. Jes. 60:1 BDV

Watter pragtige vers! Die profeet sê dat ‘n nuwe daeraad vir die volk aanbreek. God se lig en heerlikheid – sy goedheid en guns – kom oo

Read more…
0 Replies

4439 Kom tuis

1 Kom, almal wat dors is, kom na die water! En wie geen geld het nie, kom koop en eet! Kom koop sonder geld, sonder koste, wyn en melk! Jes. 55:1 BDV

Nie alle mense soek na God nie. Die meeste soek na ander dinge: sukses, status, sekuriteit, genot,

Read more…
0 Replies

4438 Kneg van die Here

2 Hy sal nie om hulp roep en nie uitroep nie. Hy sal nie sy stem op straat laat hoor nie. 3 'n Geknakte riet sal Hy nie breek nie, 'n dowwe lamppit sal Hy nie uitdoof nie; in getrouheid sal Hy die reg laat deurbreek. Jes. 42:2-3 BDV

Jesaja skryf soms

Read more…
0 Replies

4431 Sonde en serafs

3 Hulle het na mekaar geroep en gesê: "Heilig, heilig, heilig is die HERE, Heerser oor alle magte! Die hele aarde is vol van sy heerlikheid." Jes. 6:3 BDV

Israel het hul rug op God gedraai. Hulle sonde het kant en wal bereik: afgodery, onreg, korrups

Read more…
0 Replies

4430 Skarlaken-sondes

18 “Kom tog, laat ons die saak uitpraat!” sê die HERE. “Al is julle sondes rooi soos karmosyn, dit sal wit word soos sneeu; al is dit rooi soos skarlaken, soos wol sal dit word.” Jes. 1:18 BDV

In die eerste hoofstukke van Jesaja kasty die profeet sy

Read more…
0 Replies

4429 Hou my teen jou

[Sy] 6 Dra my soos 'n seël teen jou hart, soos 'n seël aan jou arm; want liefde is kragtig soos die doderyk – die liefdesgloed is 'n vlammende vuur, 'n verterende vlam. Hoogl. 8:6 BDV

Die bruid van Hooglied wag vir haar bruidegom om te kom. Dis ‘n ty

Read more…
0 Replies