Op 'n stadium het ek begin om kommentaar oor PADLANGS te bêre (alhoewel ook dikwels vergeet het). Hieronder is die eerste dokument wat ek in die verband het (tot by einde 2003).
Net 'n paar notas oor my antwoorde wat jy elders hier sal kry. Deur die jare het mense my goed gevra en het ek dikwels weer dieselfde antwoorde gegee. Later het ek besef ek dupliseer, en het ek my antwoorde ge-save en later weer gebruik. Dis waar dit
Seks voor die huwelik (1) Hallo daar – net gou vinnig…
Daar is ‘n reuse verskil tussen die kulture van die Bybelse tyd en ons tyd. Hulle huweliksmaats is dikwels vir hulle gekies al by geboorte (want wat weet ‘n kind nou van sulke belangrike dinge?)
‘n Paar mense het vir my geskryf in die verband (en ons praat nie van afstof en stofsuig nie, maar van die geestelike ding) en die volgende is my persoonlike opinie:
Ek het die stuk oor die hel gelees en vind dit nogal ontstellend. My opmerkings is soos volg:
• Die Skrif gee nie vir ons hierdie tipe inligting oor die hel nie. In die Skrif verwys die Ou Testament nie na die hel nie, maar na sj
VRAAG Goeie More Ds. Jimi. Ek wil nog iets vra asb. Ek verstaan nie die geloof van 'n mostersaad nie, om berge te versit. As ek iets van die Here vra en nie die geloof het nie, gaan Hy dit dan nie vir my gee nie, omdat ek nie tenvolle glo ek gaan
Is dit nie baie selfbehep nie? Is dit nie beter om die PADLANGS Bediening as 'n aparte ministry te bou nie? Ons het tog eers 'n www.padlangs.co.za webruimte gehad? Ek het lank nagedink... Nogtans is dit beter, om minstens twee redes:
Daar is ‘n tradisionele siening dat ons nie veras nie, maar begrawe. Die Jode veras nie hulle oorledenes nie, maar heidense gelowe wel. Wat behoort ons beskouing te wees? Die volgende is punte van belang:
Sowel die eier as die paashaas is vrugbaarheidsimbole wat al vroeër deur die heidene gebruik is. Die Paasfees het geassosieer geraak met sekere vrugbaarheidsfeeste in dieselfde tyd en van die simbole het oorgedra.
Mag ons as Christene kos eet wat die Halaal teken op het?
Die halaalteken bevestig dat die vleis (of ander voedsel) in ooreenstemming met die Moslem dieetreëls geslag of voorberei is. Dit is nie deel van enige "offer"
Jammer om te hoor dat jou dagstukkies nie (meer) opdaag nie. Die volgende kan dalk help...
1. Onthou, ons oordenkings kom nie elke dag nie.... Oordenkings verskyn net van Maandag tot Vrydag. Ons sluit ook 'n paar weke oor Desember. Dalk het jy