2 Hoe lieflik is u woning, HERE, Heerser oor alle magte! 3 My siel verlang, ja, smag na die voorhowe van die HERE; my hart en liggaam roep hardop na die lewende God. Ps. 84:2-3 BDV
Die digter verlang na die tempel in Jerusalem. Dis waar hy God bele
12 Skep 'n rein hart vir my, o God, vernuwe 'n bestendige gees in my binneste. 13 Moet my tog nie wegdryf uit u teenwoordigheid nie; en moet u Heilige Gees nie van my wegneem nie. Ps. 51:12-13 BDV
Dawid het egbreuk gepleeg met Batseba en toe haar man
2 Soos 'n wildsbok wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God. 3 My siel dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek in die tempel ingaan en voor God verskyn? Ps. 42:2-3 BDV
Die woorde van hierdie lied is diep en beeldryk: die wildsbok
1 'n Psalm. Van Dawid. Die HERE is my herder; ek ly nie gebrek nie. Ps. 23:1 BDV
Hierdie mooiste en bekendste psalm gee vir ons ‘n groot waarheid deur: as ek die Here het, het ek alles. Niks ontbreek my nie, “ek ly nie gebrek nie”. Dawid spel dit met
1 Gelukkig is die mens wat nie die raad van goddelose mense volg, nie op die pad van sondaars staan en nie in die byeenkoms van spotters sit nie. Psalm 1:1 BDV
Die eerste vers van die eerste psalm is vol dramatiese uitdrukking. Dit waarsku ons om op
4 Waar was jy toe Ek die fondamente van die aarde gelê het? Maak dit bekend as jy die insig verwerf het! 5 Wie het die afmetings daarvan bepaal? Sê as jy dit weet! Of wie het 'n maatband daaroor gespan? Job 38:4-5 BDV
18 Ek het gedink, in my eie nes sal ek sterf, en my lewensdae sal soos sand vermeerder; 19 my wortels sal strek tot by die water, en die dou sal oornag op my takke. 20 Ek sal nuwe aansien bly geniet; my boog in my hand sal vernuwe word. Job 29:18-20
25 Maar ek, ek weet: my losser leef! Uiteindelik sal hy op die stof as getuie opstaan. 26 Nadat hulle my vel so afgeskeur het, sal ek, 'n mens van vlees en bloed, my God sien, 27 wat net ek sal sien; my eie oë, en niemand anders nie, sal Hom sien. My
13 Hulle het saam met hom op die grond gesit – sewe dae en sewe nagte lank. Niemand het 'n woord met hom gepraat nie, want hulle het gesien dat die pyn ondraaglik erg was. Job. 2:13 BDV
Toe Job se vriende hoor dat dit met hom sleg gaan, kom hulle om
21 Hy het gesê “Naak het ek uit my moeder se skoot gekom, en naak sal ek na die skoot van die aarde terugkeer. Die HERE het gegee en die HERE het geneem. Mag die Naam van die HERE geprys word!” Job 1:21 BDV
14 Want as jy wel in hierdie tyd sou swyg, sal daar uitkoms en redding vir die Jode van 'n ander plek af kom; maar jy en jou familie sal omkom. En wie weet of jy nie juis vir ‘n tyd soos hierdie koninklike status gekry het nie? Est. 4:14 BDV
38 Op grond van dit alles gaan ons nou 'n bindende ooreenkoms sluit en dit op skrif stel, en daarop die seël plaas met die name van ons leiers, ons Leviete en ons priesters. Neh. 9:38 BDV
Toe die mure van Jerusalem voltooi is, het die volk hulle aan
11 Esra het vir hulle gesê: “Gaan eet feestelike kos en drink soet drank. Deel ook uit aan hulle vir wie niks voorberei is nie, want hierdie dag is heilig vir ons Heer. Moenie neerslagtig wees nie, want die vreugde van die HERE, dit is julle toevlug.
11 Ag my Heer, laat u oor asseblief aandagtig gerig wees op die gebed van u dienskneg en op die gebed van u diensknegte, wat vreugde daarin vind om ontsag vir u Naam te hê. Laat u dienskneg asseblief vandag slaag, en gee dat daar vir hom barmhartighe
15 HERE, God van Israel, U is regverdig, en tog het U ons laat oorbly as mense wat vry geraak het, soos dit vandag is. Hier is ons voor U met ons skuld, omdat niemand hiervoor voor U kan bly staan nie. Esra 9:15 BDV
8 Ek gee nou opdrag oor wat julle saam met hierdie oudstes van die Judeërs moet doen om daardie huis van God te bou: Uit die koninklike staatskas – in besonder uit die belasting van die Wes-Eufraat – moet die uitgawes van daardie manne ten volle verg
11 Terwyl die HERE geloof en gedank is, het hulle geantwoord met: “Want Hy is goed, ja sy troue liefde oor Israel is vir altyd!” Die hele volk het baie hard gejuig toe die HERE geloof is, omdat die fondament van die huis van die HERE gelê is. Esra 3:
2 Jesua, seun van Josadak en sy medepriesters, en Serubbabel, seun van Sealtiël en sy ampsgenote, het gereedgemaak en die altaar van die God van Israel gebou om brandoffers daarop te bring soos daar geskrywe staan in die wet van Moses, die man van Go
12 Maar toe hy in die noute was, het hy die HERE sy God se guns gesoek, hom ernstig verootmoedig voor die God van sy voorouers 13 en tot Hom gebid. God is geraak deur sy pleitrede en het sy smeekbede verhoor. Hy het hom na Jerusalem, na sy koningskap
Hallo daar! Gaan dit goed? Is jy gesond, veilig, versorg? Ek bid dat dit so is! Ek het hierdie maand 'n paar dinge op die hart en wil dus sommer wegval...
Nuwe skermprent Ons maak 'n paar keer per jaar 'n "skermprent" ('n rekenaar wallpaper). Hierdie