22 Die oomblik toe hulle met 'n juigkreet 'n loflied begin sing, het die HERE 'n hinderlaag beskik teen die Ammoniete, Moabiete en die mense van die Seïrberge wat teen Juda opgetrek het, en hulle is verslaan. 2 Kron. 20:22. BDV
9 En jy, my seun Salomo, erken die God van jou vader, en dien Hom met 'n onverdeelde hart en 'n gewillige gemoed, want die HERE ondersoek alle harte, en in elke bedoeling van die gedagtes het Hy insig. 1 Kron. 28:9a BDV
Hierdie maroen krisante (deur Richard Harris op Unsplash) het my aandag getrek. Warm, ryk rooi-pers kleure, maar 'n woelige beeld. Ek gaan gewoonlik vir die koeler kleure (turkooise is tans my gunsteling), saam met wit of grys (my gedagtes is immers
10 Jabes het die God van Israel aangeroep: “As U my tog maar net sal seën, my grondgebied sal vergroot en as u hand by my sal wees! Weerhou onheil van my, sodat ek nie smart ervaar nie.” God het toe laat gebeur wat hy gevra het. 1 Kron. 4:10 BDV
14 Nadat Hiskia die briewe uit die hand van die boodskappers ontvang en dit gelees het, het hy na die huis van die HERE opgegaan. Hiskia het dit daar voor die HERE oopgesprei. 15 Hiskia het toe voor die HERE gebid en gesê: “HERE, God van Israel wat b
5 Op die HERE, die God van Israel het hy vertrou. Ná hom was daar onder al die konings van Juda niemand soos hy nie, ook niemand onder dié wat voor hom daar was nie. 6 Hy het aan die HERE vasgehou en nie van Hom weggedraai nie. Hy het sy gebooie, dit
16 Maar hy het geantwoord: “Moenie bang wees nie, want hulle wat by ons is, is meer as dié wat by hulle is.” 17 Elisa het toe gebid en gesê: “HERE, maak tog sy oë oop, dat hy kan sien!” Daarop het die HERE die dienaar se oë oopgemaak, en hy sien toe
14 Hy het toe afgegaan en sy liggaam sewe keer in die Jordaan gedompel, volgens die woord van die man van God. Sy liggaam het herstel en geword soos die liggaam van 'n klein seuntjie, en hy was rein. 2 Kon. 5:14 BDV
12 Ná die aardbewing was daar vuur; in die vuur was die HERE nie. Ná die vuur was daar 'n sagte gesuis. 13 Toe Elia dit hoor, het hy dadelik sy gesig met sy mantel bedek. Hy het uitgegaan en by die ingang van die grot gaan staan. Meteens was daar 'n
21 Elia het nadergegaan na die hele volk en gesê: “Hoe lank gaan julle nog op twee krukke bly hink? As die HERE God is, volg Hom; as dit Baäl is, volg hom.” Maar die volk het hom nie met 'n enkele woord geantwoord nie. 1 Kon. 18:21 BDV
31 En asof dit maar sommer 'n kleinigheid was om met die sondes van Jerobeam, seun van Nebat, te volhard, neem hy toe as vrou Isébel, dogter van Etbaäl, die koning van die Sidoniërs. Hy het Baäl gaan dien en in aanbidding voor hom gebuig. 1 Kon. 16:3
23 In die een-en-dertigste regeringsjaar van Asa, koning van Juda, het Omri koning geword oor Israel, en twaalf jaar lank regeer. In Tirsa was hy ses jaar lank koning. 24 Toe het hy die berg Samaria gekoop vir twee kikar silwer by Semer. Hy het op di
27 Maar kan God werklik op aarde woon? Kyk, die hemelruim en die hoogste hemele kan U nie omvat nie – hoeveel minder hierdie tempel wat ek gebou het? 1 Kon. 8:27 BDV
Salomo bou ‘n groot tempel vir die Here en wy dit dan op luisterryke wyse in. In sy
24 Dawid het sy vrou, Batseba, getroos. Hy het na haar toe gegaan, by haar geslaap, en sy het vir hom 'n seun in die wêreld gebring. Hy het hom Salomo genoem. Die HERE was lief vir hom... 2 Sam. 12:24 BDV
Then David comforted his wife, Bathsheba, and went in to her and lay with her, and she bore a son, and he called his name Solomon. And the LORD loved him... 2 Sam. 12:24 ESV
David’s life played out like a melodrama. One day, in the house right next t
15 Maar my troue liefde sal nie van hom wyk nie, soos wat Ek dit aan Saul onttrek het wat Ek voor jou verwyder het. 16 Jou huis en jou koningskap sal vir altyd bestendig wees voor My, jou troon sal vir altyd in stand bly. 2 Sam. 7:15-16 BDV
15 Samuel sê toe vir Saul: "Waarom steur jy my deur my te laat opkom?" Saul het geantwoord: "Ek is baie benoud. Die Filistyne voer teen my oorlog en God het van my gewyk. Hy antwoord my nie meer nie, nóg deur die profete, nóg deur drome. Toe het ek u
Then Samuel said to Saul, “Why have you disturbed me by bringing me up?” Saul answered, “I am in great distress, for the Philistines are warring against me, and God has turned away from me and answers me no more, either by prophets or by dreams. Ther