Patricia Ward replied to Jimi le Roux's discussion HuwelikPlus
"Hi Jimmy
Nee want ek kry elke dag jou dagstukkie, ek het ook gekyk dit gaan nie na die "junkmail" toe nie
Kan julle dit moontlik weer vir my aanstuur asb: patriciaward@telkomsa.net
Baie dankie
Groete
Patricia"
Nov 1
Patricia Ward replied to Jimi le Roux's discussion HuwelikPlus
"Goeiemôre
Ek het ingeskryf vir die HuwelikPlus kursus maar het nog niks ontvang nie
Baie dankie
Vriendelike groete
Patricia"
Nov 1
Patricia Ward replied to Jimi le Roux's discussion HuwelikPlus
"Goeiedag, ek het aangesluit as 'n vennoot en sal ook graag die Huwelik Plus kursus wil ontvang
Baie dankie
Virendelike groete
Patricia"
Oct 4