"Hallo Veronica! Jy kan op hierdie blad inskryf (deur die blou skakel) en as jy sukkel kan jy net vir ons laat weet. Reply net op enige van ons dagstukkies.Volledige inligting is ook by KURSUSSE op hierdie webblad. Ons Maandag-aand skool het ten…"
"wil graag vir die kursus inskryf, en asb meer info oor die MAANDAE KLAS AANLYN ASSEBLIEF"
Kom saam!
Ek het in opdrag van die Christelike Gereformeerde Kerk 'n boekie geskryf, genaamd "Kom Saam!" Dis 'n gids om 'n nuwe gelowige deur sewe basiese stappe van 'n verhouding met God te neem. Dis veral bedoel om in 'n dissipelering-verhouding…

"Hallo Sarie! Terwyl ons dagstukkies en ons algemene bediening aan mense gratis is, is ons kursusse ons inkomste. Dis dus afhanklik van 'n bydrae aan ons bediening soos uiteengesit op hierdie webruimte. Alles van die beste!"
"Dis reg so Jane, het reeds reageer. Alles lyk reg. Beste wense!"
"Ek wil graag inskryf vir die kursus Leef Vrugbaar."
Ons vrug - en ons vrug alleen - bewys dat God in ons werk!
Jesus sê dikwels dat bome vrug moet dra, en dat goeie bome goeie vrugte sal dra. Hy bedoel dat ONS vrug moet dra! Hy sê die loot moet in die wingerd bly sodat dit "veel vrug" kan dra.…
Jesus sê dikwels dat bome vrug moet dra, en dat goeie bome goeie vrugte sal dra. Hy bedoel dat ONS vrug moet dra! Hy sê die loot moet in die wingerd bly sodat dit "veel vrug" kan dra.…
PADLANGS NUUS MRT 2022 Lees die nuusbrief aanlyn hier: https://preview.mailerlite.com/m1t9i3i6l6 Laai die nuusbrief as 'n PDF af, hier: https://app.mailerlite.com/emails/export_pdf/m1t9i3i6l6
Leer by die Leiers is ons nuwe reeks oordenkings!
Op 8 April 2022 begin ons nuwe reeks, Leer by die Leiers.
Ons werk deur die Bybel, van Genesis tot Openbaring, en fokus op die leiers wat ons teëkom: die aartsvaders, die geloofshelde, die konings…
PADLANGS NUUS FEB 2022 Lees die nuusbrief aanlyn hier: https://preview.mailerlite.com/f6v0h7i6r4 Lees die nuusbrief as 'n PDF hier: https://app.mailerlite.com/emails/export_pdf/f6v0h7i6r4
In ons videoreeks gesels ons kortliks deur hierdie temas
In ons kort videos wat op Facebook verskyn het, dek ons die Kersfeestemas en -vrae soos volg:
Deel #1 - Is Jesus gebore op die 25ste Desember?
https://youtu.be/J-OG9AE2Efo
Deel #2 - Wat…
XYZ Generasie is 'n baie opwindende kursus!
Die wêreld het heeltemal verander.
Die nuwe generasie ken niks anders nie as om altyd gekonnekteer te wees—met die hele wêreld se inligting, nuus, opinies en tendense in hulle hand, op hul selfoon.…
Die wêreld het heeltemal verander.
Die nuwe generasie ken niks anders nie as om altyd gekonnekteer te wees—met die hele wêreld se inligting, nuus, opinies en tendense in hulle hand, op hul selfoon.…
Hier is ek, Here
Hierdie boek is 'n pragtige verwerking van ons dagstukkie-reeks, Volg My, wat gaan oor persoonlike dissipelskap. Ons dek al die temas van die geestelike lewe. Vir 'n jaar lank dek ons temas soos 'n verhouding met God, geestelike…

Comments
Ek vertrou dit gaan goed met jou.
Ek het nou sommer baie geleer oor Halloween!
Dit verseker net nog 'n geldmaak geleentheid en tweedens is dit 'n "fiering" wat ons liefs moet vermy en is ek baie teen dit gekant. Die meeste mense het nie 'n "clue" wat hulle ondersteun as hulle dit vier met hulle snaakse hekse drag nie. Die duiwel lag lekker vir ons!
Goeie dag Jimi
Ek wil net hoor of dit moontlik is om my dagstukke in afrikaans te kry?
Groete
Mary-Ann Theron
maryanne@senqu.gov.za